Inleiding
Die BraaiBokkie™ het ontstaan
in George in die Weskaap. Toe ons kinders die huis verlaat het ons besef dat ons
ingeboude braai te groot was vir die twee van ons. Ek het 'n klein bokkie gemaak om ons Braairooster
te akkommodeer. Dit was 'n Wenner! Almal wou een hê. Wat begin het
as 'n praktiese geskenk vir vriende en familie het verander in 'n handige
item wat almal kan gebruik.
Dit is bekostigbaar, draagbaar, liggewig en duursaam. Dit is nie 'net produk nie, maar 'n Kultuur van BraaiBokkie™". Wanneer jy 'n BraaiBokkie™
koop, ontvang jy 'n BraaiBokkie™ Sertifikaat.
BraaiBokkies™ is nie beskikbaar in winkels nie, maar slegs van BraaiBokke™ of Aanlyn!
Die Sertifikaat
Die eienaar van 'n BraaiBokkie™ is 'n BraaiBok™ en word gesertifiseer as 'n lid van die BraaiBokkie™ Kultuur!
Klik hier om voorbeeld te sien
BokkiePedia™
A Gesertifiseerde BraaiBokkie™ sal ook die ware betekenis van die volgende woorde begryp aangesien hulle op die sertifikaat verskyn. Bokkie, Braai, Rooster, Potjie, BraaiBokkie™, Doos, Bokdoos, Drol, Bokdrol, Bokkapater, Naai, Boknaai, BraaiBok en Stukkie.
Braai Kultuur™
Nie meer Klippe en Stene, maar net 'n BraaiBokkie™ Vleis dan Bene!
BraaiBokke™ kan deelneem op ons Facebook blad en ook hulle ondervinding en resepte met
ons en ander deel wat later ook beskikbaar kan wees in ons Braaihandleiding™.
BraaiBokkie™ is konstant besig met ontwikkeling van nuwe produkte en pret. Jy sal nooit vervelig wees nie.
Regstellende Aksie
Alles word duurder - bekostig om te braai met BraaiBokkie™.
BraaiBokkie™ is 'n Deelnemende Handelaar van die Clickonit
Verbruikersnetwerk. Sluit gratis aan en kry jou lidmaatskapkaart.
Nooi jou vriende vir 'n Bring en Braai - demostreer jou BraaiBokkie™ - help hulle bestel en verdien
kontant terug! Bou 'n netwerk en koop gereeld 'n Skaap om te braai! Wat 'n BraaiBonus™!
Sluit aan by BraaiBokkie™
Verbruikersspan (Terme en Voorwaardes Geld.)






